Olive Schreiner-prys

Die Olive Schreiner-prys is 'n literêre prys wat jaarliks deur die English Academy of Southern Africa aan nuwe skrywerstalente uit Suider-Afrika toegeken word.[1] Die prys is vernoem na die Suid-Afrikaanse skryfster Olive Schreiner. Die prys is tussen 1961 en 1970 deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken waartydens dit as die Olive Schrinerprys vir Engelse Letterkunde bekend gestaan het. Dit is toegeken vir 'n oorspronklike bellettristiese werk in Engels deur ’n Suid-Afrikaner of Rhodesiër gelewer en in Suid-Afrika of Rhodesië uitgegee. Die prys is in 1972 aan die English Academy of South Africa oorgedra en staan sedertdien bekend as die Olive Schreiner-prys. Die prysgeld is deur Shell (SA) geskenk.

Pryswenners

wysig
Jaar Kategorie Wenner Werk
2019 Poësie Allan Kolski Horwitz The Colours of Our Flag
2018 Prosa Bronwyn Law-Viljoen The Printmaker
2018 Prosa Elleke Boehmer The Shouting in the Dark
2017 Drama Neil Coppen Tin Bucket Drum
2016 Poësie Geen prys toegeken nie -
2015 Prosa Imran Garda The Thunder that Roars
2015 Prosa Jill Nudelman Inheriting the Earth[2]
2014 Poësie Rustum Kozain Groundwork
2013 Prosa Peter Dunseith The Bird of Heaven
2012 Drama Nicholas Spagnoletti London Road[3]
2011 Drama Geen prys toegeken nie -
2010 Poësie Finuala Dowling Notes from the Dementia Ward
2009 Prosa Michael Cawood Green For the Sake of Silence
2008 Drama Geen prys toegeken nie -
2007 Poësie Rustum Kozain This Carting Life
2006 Prosa Jane Taylor Of Wild Dogs, Russel Brownlee – Garden of the Plagues
2005 Drama John Kani Nothing but the Truth
2004 Poësie Isobel Dixon Weather Eye
2003 Prosa Hugh Lewin Bandiet out of Jail
2002 Drama Xoli Norman Halleluja
2001 Poësie Mzi Mahola When Rains Come
2000 Prosa Antjie Krog Country of My Skull
1999 Drama Moira Lovell Bedtime Stories
1998 Poësie Dan Wylie The Road Out
1997 Prosa Zakes Mda Ways of Dying
1996 Drama Zakes Mda The Nun's Romantic Story
1995 Poësie Allan James Morning Near Genadendal
1994 Prosa Deena Padayachee What's Love Got To Do With It?
1993 Drama Geen prys toegeken nie -
1992 Poësie Tatamkhulu Afrika Nine Lives
1991 Prosa Ivan Vladislavic Missing Persons
1990 Drama Norman Coombe A Snake in the Garden
1989 Poësie Kelwyn Sole Blood of Our Silence
1988 Prosa John Conyngham The Arrowing of the Cane
1987 Drama Geen prys toegeken nie -
1986 Poësie Lionel Abrahams Journal of a New Man
1985 Prosa Menan du Plessis A State of Fear
1984 Drama Junction Avenue Theatre Company Randlords and Rotgut
1983 Poësie Chris Mann New Shades
1982 Prosa Rose Zwi Another Year In Africa
1981 Drama Geen prys toegeken nie -
1980 Poësie Patrick Cullinan Today Is Not Different
1979 Prosa Ahmed Essop The Hajji And Other Stories
1978 Drama John Cundill Redundant & Waiting
1977 Poësie Robert Greig Talking Bull
1976 Prosa Sheila Roberts Outside Life's Feast
1975 Drama Douglas Livingstone A Rhino for the Boardroom
1974 Poësie Oswald Mtshali The Sounds of a Cowhide Drum
1973 Prosa Sheila Fugard The Castaway
1972 Drama Geen prys toegeken nie -
1971 Poësie Elias Pater In Praise of Night
1970 Prosa Geen prys toegeken nie -
1969 Drama Geen prys toegeken nie -
1968 Poësie Sydney Clouts One Life
1967 Prosa M.F.C. Roebuck Nyitso: a novel of West Africa
1966 Drama Geen prys toegeken nie -
1965 Poësie Geen prys toegeken nie -
1964 Prosa Anna M. Louw 20 Days That Autumn
1963 H. W. D. Manson The Noose-Knot Ballad
1961 F. D. Sinclair Al sy digbundels

[1]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Awards and Prizes - English Academy of Southern Africa" (in Engels). Besoek op 16 Julie 2020.
  2. http://bookslive.co.za/blog/2016/05/20/jill-nudelman-and-imran-garda-win-2015-olive-schreiner-prize-for-prose/
  3. London Road, Sea Point. Besoek op 27 Maart 2015