Ontariomeer
Ontariomeer | |
---|---|
Satellietbeeld van die Ontariomeer | |
Die Ontariomeer en die ander Groot Mere | |
Koördinate: | 44°N 78°W / 44°N 78°W |
Ligging: | Kanada, Verenigde State |
Soort: | Binnemeer |
Oppervlakte: | 19 000 km² (7 340 myl²) |
Gemiddelde diepte: | 86 m (283 vt)[1] |
Maksimum diepte: | 244 m (802 vt)[1] |
Volume: | 1 640 km³ (393 myl³)[1] |
Lengte: | 311 km (193 myl)[2] |
Breedte: | 85 km (53 myl)[2] |
Opvangsgebied: | 64 000 km² (24 720 myl²)[2] |
Omtrek: | 1 020 km (634 myl) plus 126 km (78 myl) vir eilande[3] |
Invloei: | Niagararivier |
Uitvloei: | Sint-Laurensrivier |
Nedersettings: | Hamilton, ON Kingston, ON Mississauga, ON Oshawa, ON Rochester, NY Toronto, ON Pickering, ON |
Gevries: | Desember–April |
Die Ontariomeer (Engels: Lake Ontario, Frans: Lac Ontario) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 19 000 km² met 'n geskatte volume van 1 640 km³.
Dorpe en stede aan die oewer van die meer
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 (en) Wright 2006, p. 64
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "Great Lakes: Basic Information: Physical Facts" (in Engels). U.S. Government. 25 Mei 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2012. Besoek op 12 November 2015.
- ↑ (en) Shorelines of the Great Lakes
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ontariomeer.