Op-die-Berg of Die Dorp op die Berg is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit is in die Koue Bokkeveld, noord van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Op-die-Berg ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit val.

Op-die-Berg

Die Dorp op die Berg
Op-die-Berg is in Wes-Kaap
Op-die-Berg
Op-die-Berg
 Op-die-Berg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283Koördinate: 33°01′S 19°17′O / 33.017°S 19.283°O / -33.017; 19.283
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynlande
MunisipaliteitWitzenberg
Oppervlak
 • Totaal1,04 km2 (0 40 vk, m,)
Hoogte
965 m (3 166 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 531
 • Digtheid1 472/km2 (3 810/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Blank3.9%
 • Indiër/Asiër0.3%
 • Kleurling89.2%
 • Swart6.6%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.5%
 • Xhosa 1.3%
 • Ander 2.2%

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Op-die-Berg". Sensus 2011.