Ornithogalum adseptentrionesvergentulum
Plantspesie
Ornithogalum adseptentrionesvergentulum is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Asparagaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Ornithogalum adseptentrionesvergentulum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Scilloideae |
Tribus: | Ornithogaleae |
Genus: | Ornithogalum |
Spesie: | O. adseptentrionesvergentulum
|
Binomiale naam | |
Ornithogalum adseptentrionesvergentulum U.Müll.-Doblies & D.Müll.-Doblies, (1996)
| |
Sinonieme | |
|
Etimologie
wysigDie spesie het die langste geldige plant naam. Die binomiale naam beteken "geneig na die noorde".[1][2]
Verwysings
wysig- ↑ "Ornithogalum adseptentrionesvergentulum". www.llifle.com.
- ↑ "Southern African Ornithogalum | Pacific Bulb Society". www.pacificbulbsociety.org.