Oxalis fragilis
Plantspesie
Oxalis fragilis is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het by Moorreesburg in die renosterveld voorgekom. Die plant is laas in 1936 gesien en sy habitat is oorgeneem deur die verbouing van graan. Insentiewe soektogte in 2000 en 2011 het niks opgelewer nie. Die spesie word nou as uitgestorwe beskou.
Oxalis fragilis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Oxalidales |
Familie: | Oxalidaceae |
Genus: | Oxalis |
Spesie: | O. fragilis
|
Binomiale naam | |
Oxalis fragilis T.M.Salter, (1935)
|