Oxalis rosettifolia

Plantspesie

Oxalis rosettifolia is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Richtersveld voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Oxalis rosettifolia
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Oxalidales
Familie: Oxalidaceae
Genus: Oxalis
Spesie:
O. rosettifolia
Binomiale naam
Oxalis rosettifolia
Roets, Dreyer & Oberl., (2013)

Bronnelys

wysig