Ozoroa sphaerocarpa
boomspesie
Die Korenteharpuisboom (Ozoroa sphaerocarpa) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek.
Korenteharpuisboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Ozoroa |
Spesie: | O. sphaerocarpa
|
Binomiale naam | |
Ozoroa sphaerocarpa R.Fern. & A.Fern., (1965)
|
Die boom se FSA-nommer is 377.[1]