Passau
Passau (Duits: [ˈpasaʊ]) is 'n stad in Suid-Duitsland. Dit is geleë aan drie riviere en word daardeur ook die drie-rivierestad (Duits: Dreiflüssestadt) genoem. Die drie riviere se name is Donau, Inn en Ilz. Aan die anderkant van die Donaurivier grens dit aan Oostenryk. Die St. Stefanskatedraal huisves die grootste kerkorrel met sowat 17774 orrelpype en 233 registers.
Passau | |
---|---|
Passau se historiese binnestad langs die Donau | |
Koördinate: 48°34′00″N 13°27′00″O / 48.56667°N 13.45000°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Beiere |
Distrik | Neder-Beiere |
Regering | |
• Burgemeester | Jürgen Dupper (SPD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 69,58 km2 (26,86 vk. myl) |
Hoogte | 312 m (1 024 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 51 781 |
• Digtheid | 744/km2 (1 930/vk. myl) |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Poskode | 94001–94036 |
Skakelkodes | 0851 |
Webwerf | passau.de |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Passau.
- (en) Toerisme-inligting oor Passau op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (en) "Passau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.