Pauridia breviscapa
plantspesie
Pauridia breviscapa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en deel van die fynbos en Sukkulente Karoo is. Die spesie is endemies aan die Noord- en Wes-Kaap. Dit kom in die Tankwa-Karoo, Roggeveldeskarp en van die Kleinroggeveldberge tot by Matjiesfontein voor. Die plant word as seldsaam beskou.
Pauridia breviscapa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. breviscapa
|
Binomiale naam | |
Pauridia breviscapa Snijman, (2014)
|
Pauridia breviscapa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Hypoxidaceae |
Genus: | Pauridia |
Spesie: | P. breviscapa
|
Binomiale naam | |
Pauridia breviscapa Snijman, (2014)
|