Pauridia pusilla
Pauridia pusilla is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Pauridia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor by die Gifberg, Matsikammaberge en die Pakhuispas. Dit groei net op suidelike hellings, onder oorhangende rotse. Die plant word as seldsaam beskou.
Pauridia pusilla | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Hypoxidaceae |
Genus: | Pauridia |
Spesie: | P. pusilla
|
Binomiale naam | |
Pauridia pusilla (Snijman) Snijman & Kocyan, (2013)
| |
Sinonieme | |
|