Philip Snyman
Suid-Afrikaanse rugbyspeler
Philip Snyman (*26 Maart 1987, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n vleuel en senter speel in die Superrugbyreeks en vir die Cheetahs in die Curriebekerreeks. Snyman het Suid-Afrika in 2012 en 2013 in Sewesrugby verteenwoordig.
| |||||
Philip Snyman in 2017 | |||||
Volle naam | Philippus Albertus Borman Snyman | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 26 Maart 1987 | ||||
Geboorteplek | Bloemfontein, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 98 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel, Senter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Shimlas | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008- | Vrystaat Cheetahs | 57 | (95) | ||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011-huidig | Cheetahs | 20 | 5 | ||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2012 2013 |
Suid-Afrika | Dubai Suid-Afrika Nieu-Seeland VSA Hong Kong Japan |