Pijin
Pijin is 'n Kreooltaal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandstaat Salomonseilande vorm. Dit is 'n vereenvoudigde weergawe van die Indo-Europese taal Engels.
Pijin | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Salomonseilande | |
Gebied: | Melanesië | |
Totale sprekers: | 24 000 (moedertaal) 300 000 (tweede taal)[1] | |
Taalfamilie: | Kreools Pijin | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Salomonseilande | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | pis
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Pijin het sowat 24 000 moedertaalsprekers, terwyl 300 000 mense dit as 'n tweede taal praat. Pijin is die mees verspreide taal van die Salomonseilande en dien as 'n lingua franca. Dit is verwant aan Bislama, een van die twee amptelike tale van Vanuatu, en Tok Pisin, een van die drie amptelike tale van Papoea-Nieu-Guinee.
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Pijin". Ethnologue. Besoek op 1 Mei 2024.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pijin.