Pikkie Uys
Pikkie Uys is/was die verhoognaam van die Suid-Afrikaanse aktrise Sannie Uys. Sy begin haar loopbaan as akteur by die geselskap van Wena Naudé en Willem van Zyl. In 1934, nadat Wena Naudé na Nederland reis om daar te gaan studeer, neem sy Wena se hoofrolle oor. Na Wena se terugkeer sluit sy by die Ackermann-Nell Geselskap aan. Anton Ackermann herdoop haar Pikkie Uys, die naam waaronder sy bekend geraak het. Sy trou later met Ackermann.[1]
Pikkie Uys | |
Die Suid-Afrikaanse toneelspeelster Pikkie Uys in 1936-1937.
| |
Geboortenaam | Sannie Uys |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Simon Beyers, 1947 as Maria Beyers
- Pantoffelregering, 1947
Verwysings
wysig- ↑ Pikkie Uys se profiel, besoek op 11 November 2012