Pininfarina

Pininfarina S.p.A. (kort vir Carozzeria Pininfarina) is 'n onafhanklike ontwerper en vervaardiger van motorvoertuie in Cambiano, Italië. Die maatskappy is in 1930 deur Battista "Pinin" Farina gestig.

Pininfarina S.p.A.
Pininfarina.png
Pininfarina Battista, GIMS 2019, Le Grand-Saconnex (GIMS1056).jpg
Tipe Società per Azioni (S.p.A.)
Gestig 23 Mei 1930 deur Battista Farina
Hoofkantoor TurynItalië
SleutelpersoneSilvio Angori (Hoof-uitvoerende beampte)
IndustrieMotorvervaardiger
Produktemotorvoertuie
Webwerfpininfarina.com

Pininfarina word deur 'n groot aantal motorvervaardigers gekontrakteur om voertuie te ontwerp, onder andere Ferrari, Alfa Romeo, Peugeot, Fiat, GM, Lancia en Maserati.

MotorontwerpeWysig

Eksterne skakelsWysig