Potgieter
van
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Potgieter is 'n van en kan na die volgende mense verwys:
- Andries Hendrik Potgieter (* 1792), leier van die tweede groot trekgeselskap wat die Kaapkolonie verlaat het.
- Benn Potgieter, Suid-Afrikaanse akteur.
- Dewald Potgieter (* 1987), 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- Elma Potgieter (* 1946), Suid-Afrikaanse aktrise, aanbieder, skrywer, taalpraktisyn.
- Everhardus Johannes Potgieter (* 1808) was 'n Nederlandse prosaskrywer.
- Prof. Frederik Potgieter (* 1907) was 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
- Ferdinandus Jacobus Potgieter (1857-1902), generaal in die Boereoorlog.
- Frederik Jacobus Potgieter (1858-1924), kommandant in die Boereoorlog.
- Gert Potgieter (* 1929), Suid-Afrikaanse opera-tenoor en akteur.
- Jacques Potgieter (* 1986), rugbyspeler wat op agsteman speel in Japan.
- Jacques-Louis Potgieter (* 1984), rugbyspeler wat vir die Blou Bulle speel.
- Kasha Potgieter (* 1951) Afrikaanse skryfster.
- Nic Potgieter (* 1906), Afrikaanse skrywer.
- Piet Potgieter, (* 1822), 'n Voortrekkerleier, tweede seun van Andries Hendrik Potgieter.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Potgieter. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |