Preondactylus
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Preondactylus, of die preondaktiele, was 'n genus van die orde Pterosauria, 'n groep uitgestorwe vlieënde reptiele. Hulle het lang sterte gehad en het sowat 228 miljoen jaar gelede tydens die laat Triasperiode gelewe.
Preondactylus | |
---|---|
Preondactylus buffarinii | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Genus: | Preondactylus Wild, 1983
|
Spesie: | P. bufarinii
|
Binomiale naam | |
Preondactylus buffarinii Wild, 1983
|