Prins Said Ibrahim Internasionale Lughawe
Prins Said Ibrahim Internasionale Lughawe (Frans: Aéroport international Moroni Prince Saïd Ibrahim, Arabies: مطار الأمير سعيد إبراهيم الدولي, AIMPSI) is 'n internasionale lughawe wat Moroni in die Comore bedien. Dit is vernoem na prins Saïd Ibrahim. Dit is noord van die dorpie Hahaya geleë.
Prins Said Ibrahim Int. Lughawe Moroni Hahaya International Airport | |||
---|---|---|---|
'n Boeing 737 van Air Tanzania by die lughawe | |||
IATA: HAH – ICAO: FMCH | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Bedien | Moroni | ||
Ligging | Hahaya, Comore | ||
Spil vir | Comores Aviation | ||
Hoogte bo seevlak | 28 m / 92 vt | ||
Koördinate | 11°32′12″S 43°16′17″O / 11.53667°S 43.27139°O | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
02/20 | 2 900 | 9 514 | Asfalt |
Lugrederye en bestemmings
wysigRedery | Bestemming |
---|---|
Air Austral | Saint-Denis de la Réunion |
Air Madagascar | Antananarivo, Majunga |
Air Tanzania | Dar-es-Salaam |
EgyptAir | Kaïro, Dar-es-Salaam[1] |
Ethiopian Airlines | Addis Abeba[2] |
Ewa Air | Dzaoudzi |
Kenya Airways | Nairobi–Jomo Kenyatta |
Precision Air | Anjouan, Dar-es-Salaam |
Turkish Airlines | Seisoenaal: Istanboel[3] |
Verwysings
wysig- ↑ "EGYPTAIR Adds Comores Service late-Feb 2022".
- ↑ "Ethiopian Airlines adds Comores operation from Nov 2016". Besoek op 7 September 2017.
- ↑ "Turkish Airlines adds seasonal Comoros service in S18". Besoek op 10 Mei 2018.