Langvin-beenvis
vis spesie
(Aangestuur vanaf Pterothrissus belloci)
Die Langvin-beenvis (Nemoossis belloci) is 'n vis wat voorkom aan die weskus van Afrika vanaf Senegal tot by Walvisbaai. Die spesie is die enigste lid van sy genus.[1]
Langvin-beenvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Actinopterygii |
Orde: | Albuliformes |
Familie: | Albulidae |
Subfamilie: | Pterothrissinae Hidaka, Tsukamoto & Iwatsuki, 2016 [1] |
Genus: | Nemoossis (Cadenat, 1937) |
Sinonieme[2][3][4] | |
|
In Engels staan die vis bekend as die Longfin bonefish.
Identifikasie
wysigDie vis het 'n langer dorsale vin as Albula glossodonta en word tot 35 cm groot.
Habitat
wysigDie vis leef in water wat 20 – 250 m diep is.
Sien ook
wysigBron
wysig- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Hidaka, K., Tsukamoto, Y. & Iwatsuki, Y. (2016): Nemoossis, a new genus for the eastern Atlantic long-fin bonefish Pterothrissus belloci Cadenat 1937 and a redescription of P. gissu Hilgendorf 1877 from the northwestern Pacific. Ichthyological Research, 64 (1): 45–53.
- ↑ Van Der Laan, Richard; Eschmeyer, William N.; Fricke, Ronald (11 November 2014). "Family-group names of Recent fishes". Zootaxa. 3882 (1): 1–230. doi:10.11646/zootaxa.3882.1.1. PMID 25543675.
- ↑ https://www.inaturalist.org/taxon_changes/28993
- ↑ Froese, R.; Pauly, D. (2017). "Albulidae". FishBase version (02/2017). Besoek op 18 Mei 2017.