Qumbu
Qumbu is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 928 gehad, waarvan 99% Swartes was.[1] Die dorpie is 61 km vanaf Mthatha en is 'n administratiewe sentrum vir die Pondodistrik.
Qumbu | |
---|---|
Koördinate: 31°9′42″S 28°52′5″O / 31.16167°S 28.86806°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | O.R. Tambo |
Munisipaliteit | Mhlontlo |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,31 km2 (16,34 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 928 |
• Digtheid | 116/km2 (300/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 98.8% |
• Ander | 0.6% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 90.0% |
• Engels | 3.3% |
• Gebaretaal | 1.9% |
• Zoeloe | 1.1% |
• Ander | 3.7% |
Poskode (strate) | 5180 |
Poskode (posbusse) | 5180 |
Die naam is ontleen aan 'n vroeë stamoorlog wat gevoer is toe die sorghum op die lande in aar sou kom. Amazimba aqumbyu beteken "die koringare is op die punt om te bars".
Die Tsitsawaterval is 10 km suid van die dorp en die Tinawaterval is oos van die dorp.