R23 (Suid-Afrika)
Provinsiale roete in Suid-Afrika
Die R23 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Benoni met Volksrust verbind via Brakpan, Heidelberg en Standerton.[1]
Provinsiale roete R23 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur SANRAL en GDPV | ||||
Lengte | 243 km (151 mi) | |||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | R25 naby Kemptonpark | |||
R21 naby Kemptonpark N12 in Benoni R29 in Benoni N17 naby Brakpan N3 noord van Heidelberg R42 in Heidelberg N3 suid van Heidelberg R51 in Balfour R39 / R50 in Standerton | ||||
Suidpunt | N11 in Volksrust | |||
Ligging | ||||
Dorpe | Kemptonpark Benoni Brakpan Heidelberg Balfour Standerton Volksrust | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.