Ramsgate, KwaZulu-Natal
(Aangestuur vanaf Ramsgate, Suid-Afrika)
- Vir ander plekke met die naam Ramsgate, sien Ramsgate (dubbelsinnig)
Ramsgate is 'n kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam Ramsgate is afkomstg van die plaas met dieselfde naam by die mond van die Bilanglolorivier. Dié naam is op sy beurt afkomstig van Ramsgate, noord van Dover van die kus van Kent, Engeland.
Ramsgate | |
---|---|
Ramsgate se hoofstrand | |
Koördinate: 30°52′56″S 30°21′20″O / 30.88222°S 30.35556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | Ray Nkonyeni |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,83 km2 (0,32 vk. myl) |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 080 |
• Digtheid | 1 301/km2 (3 370/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 54.0% |
• Indiërs/Asiërs | 2.0% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 41.7% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 46.0% |
• Afrikaans | 20.6% |
• Zoeloe | 16.8% |
• Xhosa | 13.3% |
• Ander | 3.3% |
Poskode (strate) | 4275 |
Poskode (posbusse) | 4275 |
Skakelkode | 039 |
Die eerste persoon wat hom hier gevestig het was Paul Buck, 'n skilder en vioolmaker wat vir hom 'n huis aan die niemandslandkant van die rivier gebou het in 1922. Mettertyd het meer en meer geesgenote en swerwers hulle by Buck gevoeg wat gelei het tot die ontstaan van 'n vakansieoord.
Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Erasmus, B.P.J. Op pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Ramsgate". Sensus 2011.