Richard Bergmann
Richard Bergmann (* 10 April 1919 - † 5 April 1970) was 'n Oostenrykse en Britse tafeltennisspeler. Hy was die wenner van sewe Wêreld Tafeltenniskampioenskappe, insluitende vier enkelspeltitlels, een mansdubbelspeltitel, twee spantitels en 22 medaljes in totaal.[1]
Nalatenskap
wysigBergmann is in 1982 by die International Jewish Sports Hall of Fame ingelyf[2] en in 1993 as een van die twaalf stigterslede van die Internasionale Tafeltennisstigting se Hall of Fame.[3] Sedert 1967 word die Richard Bergmann Fair Play-trofee aangewys by die Liebherr-wêreldkampioenskap.[4]
Verwysings
wysig- ↑ "BERGMANN Richard (ENG)". Ittf.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2013. Besoek op 20 Julie 2011.
- ↑ "Richard Bergmann" (in Engels). International Jewish Sports Hall of Fame. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2019. Besoek op 29 Julie 2010.
- ↑ "ITTF Hall of Fame" (PDF). ITTF. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Junie 2011. Besoek op 29 Julie 2010.
- ↑ Vladimir Samsonov Receives Swaythling Club Fair Play Award in Paris Geargiveer 6 Januarie 2015 op Wayback Machine. ittf.com. 21 Mei 2013