Robert Loftus Owen Versfeld
Robert Loftus Owen Versfeld (1862 - 4 Mei 1932) was 'n rugbyspeler, prokureur en administrateur. Die stadium Loftus Versfeld is na hom vernoem. Hy is in Kaapstad gebore en ontvang opleiding aan die Green Point Grammer School. Hy bekwaam hom as 'n prokureur en praktiseer te Uitenhage (in die huidige Oos-Kaap). In 1890 verhuis hy na Pretoria en speel rugby vir Hamiltons en Transvaal. Hy bly 'n prominente speler van die spel tot sy uittrede in 1897. Daarna het hy 'n prominente rol in die administrasie van die spel gespeel.
| |||||
Volle naam | Robert Loftus Owen Versfeld | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Loftus Versfeld | ||||
Geboortedatum | 7 Desember 1862 | ||||
Geboorteplek | Constantia, Kaapstad | ||||
Sterftedatum | 5 Mei 1932 (op 69) | ||||
Sterfteplek | Ellispark, Johannesburg | ||||
Skool | Green Point Grammer School | ||||
Eggenote | Catharina Elizebeth ("Jossie") Versfeld (née Botha) (1865-1962) | ||||
Kinders | Thelma Cook, Winifred Page, Wilfred Versfeld | ||||
Beroep | Prokureur, administreur | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank / Senter | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1880–85? 1888 1889–97? |
Hamilton Rugbyklub, Kaapstad Union Rugbyklub, Uitenhage Pretoria Rugbyklub, Pretoria |
||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1885 1889 1891 |
Kaapstad XV Transvaal Transvaal Plattelandse XV |