Romulea membranacea
plantspesie
Romulea membranacea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap en kom voor in die Gifberg, suidelike Bokkeveld- en Roggeveldberge-eskarpe. Die spesie het habitat afgestaan aan die groeiende rooibostee bedryf.
Romulea membranacea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. membranacea
|
Binomiale naam | |
Romulea membranacea M.P.de Vos, (1972)
|