Romulea subfistulosa
Romulea subfistulosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Roggeveldberge in die Noord-Kaap en daar is elf sub populasies bekend. Die plant kom voor van Calvinia tot by die Roggeveld-eskarp by Sutherland. Die plant word bedreig deur sy habitat wat stadig afgestaan word aan gewasverbouing.
Romulea subfistulosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. subfistulosa
|
Binomiale naam | |
Romulea subfistulosa M.P.de Vos, (1953)
| |
Sinonieme | |
|