Romulea toximontana
plantspesie
Romulea toximontana is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die noord- en die Wes-Kaap en kom van die Roggeveldberge tot by die Gifberg voor. Daar is tans ses sub populasies bekend en die plant het reeds van sy habitat afgestaan aan die rooibostee bedryf. Die bedreiging bestaan steeds.
Romulea toximontana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. toximontana
|
Binomiale naam | |
Romulea toximontana M.P.de Vos, (1972)
|