Romulea tubulosa
plantspesie
Romulea tubulosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Romulea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom in die Kamiesberg voor, van Naras tot by Rooiberg suid van Leliefontein. Daar is twee sub populasies bekend en word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Romulea tubulosa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | R. tubulosa
|
Binomiale naam | |
Romulea tubulosa J.C.Manning & Goldblatt, (2008)
|