Rooihartboom

plantspesie

Die rooihartboom (Hymenocardia ulmoides) is 'n boom in die familie Phyllanthaceae wat op sanderige grond voorkom.[1]

Rooihartboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Phyllanthaceae
Genus: Hymenocardia
Spesie:
H. ulmoides
Binomiale naam
Hymenocardia ulmoides
Oliv. (1873)
Sinonieme
  • Hymenocardia capensis (Pax) Hutch.
  • Hymenocardia poggei Pax
  • Hymenocardia similis Pax & K.Hoffm.
  • Hymenocardia ulmoides var. capensis Pax
  • Hymenocardia ulmoides var. longistyla De Wild.

Verspreiding

wysig

Die boom is inheems in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Kameroen, Malawi, Mosambiek, Republiek die Kongo, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom dit voor in KwaZulu-Natal en Limpopo.[2][3]

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 124. ISBN 978-1-77007-759-1.
  2. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:350107-1
  3. http://redlist.sanbi.org/species.php?species=611-2