Rooikanol
Plantspesie
Wachendorfia thyrsiflora, algemeen bekend as die rooikanol, is 'n meerjarige geofiet wat deel van die Haemodoraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant word gevind vanaf Clanwilliam tot by die Kaapse Skiereiland en tot by Humansdorp en is deel van die fynbos. Die plant blom van September tot Desember en groei in moerasse en strome.
Rooikanol | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Klade: | Commelinids |
Orde: | Commelinales |
Familie: | Haemodoraceae |
Genus: | Wachendorfia |
Spesie: | W. thyrsiflora
|
Binomiale naam | |
Wachendorfia thyrsiflora L., (1759)
| |
Sinonieme | |
|
Galery
wysigBronne
wysig- REDLIST Sanbi
- Plants of the World
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4