Sakhisizwe Plaaslike Munisipaliteit
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Distriksmunisipaliteit | Chris Hani | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | EC138 | ||
Burgemeester | Mlamli Jentile | ||
Hoofstad | Kala | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels, Afrikaans | ||
Area | 2 250 km² | ||
Bevolking | 63,582 (2011) |
Die Sakhisizwe Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die munisipaliteit het 62 856 inwoners. Sakhisizwe is 'n Xhosa naam wat beteken: "ons bou die nasie".[1]
Nedersettings
wysigNedersettings in die munisipaliteit: