Sandveldlelie
Inheemse plant
Die Sandveldlelie (Gladiolus caryophyllaceus) is 'n plant en geofiet wat hoort tot die Iridaceae-familie.[1]
Sandveldlelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. caryophyllaceus
|
Binomiale naam | |
Gladiolus caryophyllaceus (Burm. f.) Poir., (1812)
|
Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Namakwaland tot Caledon en ooswaarts na die Swartberge voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys, omrede dit ook in ontoeganklike plekke in die berge groei, waar dit nie bedreig word nie.[2]
Verwysings
wysig- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:437355-1
- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.