Satyrium odorum
Plantspesie
Die soettrewwa (Satyrium odorum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Dit staan ook bekend as die ruiktrewwa.
Soettrewwa | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Genus: | Satyrium |
Spesie: | S. odorum
|
Binomiale naam | |
Satyrium odorum Sond., (1846)
|
Van die bobbejane van die Kaapse Skiereiland is bekend dat hulle hierdie plant se ondergrondse stoororgane vreet.[1]
Verspreiding
wysigBronne
wysigVerwysings
wysig- ↑ Christine Davidge (1978). "Ecology of baboons (Papio ursinus) at Cape Point". African Zoology. 13 (2).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)