Schengen (Luxemburg)
Schengen is 'n munisipaliteit in die Luxemburgse kanton Remich, aan die oewer van die Moesel naby die drielandepunt tussen Duitsland, Frankryk en Luxemburg.
| ||
Schengen in die kanton Remich | ||
Ligging | ||
Kanton | Remich | |
Koördinate | 49°28'12"NB, 6°21'36"OL[1] | |
Algemeen | ||
Oppervlakte | 31,42 km² | |
Inwoners (2008) | 3962 (126,1 inw./km²) | |
bron: Luxemburg se Lessenaar vir die Statistiek | ||
Foto's | ||
Die Moeselbrug naby Schengen | ||
Die dorp het 'n totale oppervlakte van 31,42 km2 en op 1 Januarie 2007 het dit 3.962 inwoners gehad, waarvan so 'n 425 in die dorp Schengen self woon.
Schengen het veral bekend geword danksy die Schengen-ooreenkoms wat op 14 Junie 1985 op die skip Princesse Marie-Astrid in dié dorp geteken is.
Dorpe in die munisipaliteit
wysig- Bech-Kleinmacher
- Burmerange
- Elvange
- Emerange
- Remerschen
- Schengen
- Schwebsange
- Wellenstein
- Wintrange
Fotogalery
wysig-
Promenade aan die Moesel
-
Grens van die dorp
-
Pad na Elvange
-
Sluis in die Moesel naby Schengen
-
Die St. Sauveur van Schengen
-
Straatjie
Ontwikkeling van die bevolking
wysigJaar | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | 2004 | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Inwoners[1] | 3 277 | 3 457 | 3 581 | 3 633 | 3 652 | 3 762 | 3 823 | 3 811 | 3 922 | 3 962 |
2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | |
4 041 | 4 100 | 4 093 | 4 161 | 4 223 | 4 313 | 4 459 | 4 615 | 4 805 | 4 812 |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Schengen. |