Sealand
Vorstendom Sealand | ||
---|---|---|
| ||
Amptelike taal | Engels | |
Monarg | Prins en Prinses Roy Bates en Joan Bates | |
Premier | Prins Regent Michael Bates | |
Oppervlakte | 550 m² | |
Bevolking | 27 | |
Onafhanklik verklaar |
2 September 1967 | |
Geldeenheid | Sealand dollar |
Die Prinsdom van Sealand (Principality of Sealand) is 'n mikronasie, nege kilometer van die Britse ooskus, en is gesetel op 'n voormalige marineplatform.
Eksterne skakels
wysig- The Principality of Sealand Geargiveer 13 Julie 2005 op Wayback Machine
- Declaratio Regius Geargiveer 2 Maart 2007 op Wayback Machine – The Kingdom of Playland 'n 'independent and sovereign country'.