Searsia gueinzii
plantspesie
Searsia gueinzii is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap asook Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Pendoringkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. gueinzii
|
Binomiale naam | |
Searsia gueinzii (Sond.) F.A.Barkley, (1950)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 384.[1]