Sederbergspeldekussing
Spesie van die spleldekussings
Die Sederbergspeldekussing (Leucospermum spathulatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Sederberg tot die Koue Bokkeveld asook Kwadousberg naby Worcester. Die struik word 3 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.
Sederbergspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. spathulatum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum spathulatum Rourke, (1810)
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Cederberg pincushion bekend.
Galery
wysigSien ook
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sederbergspeldekussing.