Serruria nivenii
plantspesie
Serruria nivenii is 'n struik wat tot die genus Serruria behoort.
Serruria nivenii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Serruria |
Spesie: | S. nivenii
|
Binomiale naam | |
Serruria nivenii R.Br., (1810)
| |
Sinonieme | |
Bevolkings van hierdie swak bekende, en ongewone spesie, word eers onlangs erken in die Groenlandberg naby Elgin, die Swartberg by Caledon, en die boonste dele van die Kleinrivierberge by Hermanus.[1]Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Naam
wysigDie plant is vernoem na die Skotse plantkundige James Niven.[2]
Dit was ook tevore bekend as Serruria plumosa[3] en Serruria scariosa[4].
Verwysings
wysig- ↑ Nelson, E. C., & Rourke, J. P. (1993). James Niven (1776-1827), a Scottish Botanical Collector at the Cape of Good Hope. His Hortus siccus at the National Botanic Gardens, Glasnevin, Dublin (DBN), and the Royal Botanic Gardens, Kew (K). Kew Bulletin, 48(4), 663. doi:10.2307/4118846
- ↑ http://www.s2a3.org.za/bio/Biograph_final.php?serial=2037
- ↑ https://www.gbif.org/species/3997333
- ↑ https://www.gbif.org/species/3997245