Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/7 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 7 selektiewe herdenkings)
- 1795 – Frankryk aanvaar die meter as lengte-eenheid. Napoleon Bonaparte vervang dit weer met die Mesures usuelles op 12 Februarie 1812.
- 1815 – Die vulkaan Tambora bars uit en 92 000 mense sterf.
- 1906 – Die vulkaan Vesuvius bars uit.
- 1956 – Die Spaanse deel van Marokko word onafhanklik.
- 1964 – IBM kondig die System/360 aan.