Southampton-eiland
Southampton-eiland (Engels: Southampton Island, Inuktitut: Salliq), die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 41 214 km². Die eiland is in die noorde van Kanada aan die ingang tot die Hudsonbaai geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Southampton-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en is genoem na Southampton, 'n stad in die suidweste van Engeland.
Southampton-eiland Inheemse naam: Southampton Island Salliq | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Southampton-eiland | |
Geografie
| |
Ligging | Noord-Kanada, Arktiese Oseaan |
Koördinate | 64°30′N 84°30′W / 64.500°N 84.500°W |
Argipel | Kanadese Arktiese Argipel
|
Oppervlakte | 41 214 vk km
|
Administrasie | |
Kanada | |
Gebied | Nunavut
|
Grootste stad | Coral Harbour (834)
|
Demografie | |
Bevolking | 834
|
Bevolkingsgroepe | Inuïete |
Die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Southampton-eiland.
- (en) "Southampton Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
- (en) "Southampton Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.