Verskil tussen weergawes van "Genommerde roetes in Suid-Afrika"

Changing image
(Changing image)
[[Lêer:SA_road_R33.svg|duimnael|110px|Provinsiale roetemerker]]
[[Lêer:SA_road_R555.svg|duimnael|110px|Streeksroetemerker]]
[[Lêer:SA_road_M77PortElizabeth RouteMarker.svgjpg|duimnael|100px|Metropolitaanse<br/>roetemerker</br>([[Port Elizabeth]])]]
In [[Suid-Afrika]] word die meerderheid paaie aangewys as '''genommerde roetes''' om reisigers behulpsaam te wees met hul navigasie. Die landswye nommeringstelsel bestaan uit nasionale roetes wat [[stad|stede]] met mekaar verbind, en provinsiale en streeksroetes, wat kleiner dorpe en ander roetes op die netwerk verbind, Laastens, is daar binne die verskillende stedelike gebiede ook skemas van metropolitaanse roetenommering.<ref name=RDDA>{{Cite book |first=John |last=Falkner |date=Mei 2012 |title=South African Numbered Route Description and Destination Analysis |url=http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d |publisher=National Department of Transport |page=xi |accessdate=3 September 2014 |url-status=dead |archiveurl=https://web.archive.org/web/20140606100245/http://www.transport.gov.za/LinkClick.aspx?fileticket=5qOHvOI4KuY%3d |archivedate=6 Junie 2014 |df= }}</ref>
 
* Durban
* Johannesburg, insluitend Krugersdorp en [[Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit|Ekurhuleni]]
* Kaapstad (Die bord toon 'n silhoeët van Tafelberg)
* Kaapstad
* Oos-Londen
* Pietermaritzburg
* Port Elizabeth (Die bord toon 'n silhoeët van die Donkin Denkteken)
* Pretoria
 
6 023

wysigings