Suiderkruisvlae
Wikimedia lysartikel
Suiderkruisvlae is vlae waarop die Suiderkruis voorkom. Die Suiderkruis is ’n sterrebeeld wat slegs in die Suidelike Halfrond sigbaar is. Dit kom ook voor in die wapenskilde van verskeie lande en subnasionale entiteite. Die sterrebeeld stel die geografiese ligging van die gebruikers voor.
Die term Suiderkruis kan ook verwys na die blou Sint Andrieskruis soos dit gebruik word in verskeie vlae van die Gekonfedereerde State van Amerika in die Amerikaanse Burgeroorlog.[1]
Hierdie lys is nie volledig nie en van die vlae in die lys het nie noodwendig amptelike status nie.
Nasionale vlae van lande in die Suidelike Halfrond
wysigAnder vlae in die Australiese Gemenebes
wysig-
Die Koningin se persoonlike Australiese vlag
-
Australiese Rooi Vaandel
-
Vaandel van die Koninklike Australiese Lugmag
-
Vaandel van die Australiese Vloot
-
Vlag van die Australiese Grensmag, sedert 2015
-
Vaandel van die Australiese Burgerlike Lugvaart
-
Vlag van die Australiese Hoofstadgebied
-
Vlag van die Noordelike Gebied
-
Vlag van Nieu-Suid-Wallis
-
Vlag van Victoria
-
Vlag van die Goewerneur van Victoria
-
Vlag van die Australiese Anti-Transportasieliga
-
Historiese vlag van die Australiese Federasie
-
Nasionale Koloniale vlag vir Australië
Ander vlae van Nieu-Seeland
wysig-
Die Koningin se persoonlike Nieu-Seelandse vlag
-
Nieu-Seelandse Rooi Vaandel
-
Vaandel van die Koninklike Nieu-Seelandse Vloot
-
Vaandel van die Nieu-Seelandse Burgerlike Lugvaart
-
Vaandel van die Nieu-Seelandse Polisie
-
Voormalige vlag van die Goewerneur van Nieu-Seeland, 1869 tot 1874
-
Voormalige Vaandel van die Nieu-Seelandse Ministerie van Vervoer, 1968 tot 1998
Ander vlae van Papoea-Nieu-Guinee
wysig-
Vlag van Oos-Nieu-Brittanje
-
Vlag van Nieu-Ierland
-
Vlag van die Simbu-provinsie
-
Vlag van die Westelike Provinsie
-
Vlag van Wes-Nieu-Brittanje
Ander vlae in Suid-Amerika
wysig-
Vlag van Mercosur
-
Vlag van Magallanes y la Antártica Chilena Region, Chili
-
Vlag van Paraná, Brasilië
-
Vlag van Goiás, Brasilië
-
Vlag van Londrina, Brasilië
-
Presidensiële vaandel van Brasilië
-
Vlag van Santa Cruz, Argentinië
-
Vlag van Patagonië, Argentinië
-
Vlag van Tierra del Fuego, Antarktika en die Suid-Atlantiese Eilande, Argentinië
Ander vlae met die Suiderkruis
wysig-
Olimpiese vlag van Australasië
-
Vlag van die Duits-Oos-Afrikaanse Kompanjie
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "Flag of the Confederate States of America". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Oktober 2024.
Bibliografie
wysig- (en) Alfred Znamierowski (2002). The world encyclopedia of flags : The definitive guide to international flags, banners, standards and ensigns. Londen: Hermes House. pp. 103 en 134. ISBN 1-84309-042-2.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suiderkruisvlae.