Suregada africana
Boom spesie
Die gewone kanariebessie (Suregada africana) is struik of klein boom wat tot 3 m groot word. Die boom is inheems in die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap asook Eswatini en Mosambiek.
Gewone kanariebessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Suregada |
Spesie: | S. africana
|
Binomiale naam | |
Suregada africana (Sond.) Müll.Arg., (1866)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 338.[1].