Zoeloekersielemoen
plantspesie
(Aangestuur vanaf Teclea gerrardii)
Die Zoeloekersielemoen (Vepris trichocarpa) is 'n boom wat voorkom vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot by die Mosambiekgrens. Dit is ook inheems in die Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Zoeloekersielemoen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Rutaceae |
Genus: | Vepris |
Spesie: | V. trichocarpa
|
Binomiale naam | |
Vepris trichocarpa (Engl.) Mziray, (1992)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom het gevlekte grys bas wat maklik afskilfer en dan gelerige kolle laat. Die boom se blaarpunte is meer gerond as die treurkersielemoenboom s'n. Die boom se FSA-nommer is 263.[1]
Verwysings
wysigBronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online