Texel
munisipaliteit in Nederland
Texel (Tessels[1]: Tessel) is 'n munisipaliteit in die provinsie Noord-Holland in die noordweste van Nederland en 'n eiland in die Waddesee. Die administratiewe setel is in Den Burg.
Texel Tessel | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Landskap naby Zuid Haffel | |
Ligging van Texel in Noord-Holland-provinsie | |
Kaart van Texel-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°3′N 4°48′O / 53.050°N 4.800°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Holland |
Regering | |
• Burgemeester | Rob van der Zwaag (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 463,16 km2 (178,83 vk. myl) |
• Land | 162,00 km2 (62,55 vk. myl) |
• Water | 301,16 km2 (116,28 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 690 |
• Digtheid | 85/km2 (220/vk. myl) |
1 Januarie 2022 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 1791–1797 |
Skakelkodes | 0222 |
Bestuurlike sentrum | Den Burg |
Webwerf | www.texel.nl |
Texel is die grootste Nederlandse Waddesee-eiland. Die eiland het oorspronklik uit twee eilande bestaan, Eierland in die noorde en Texel in die suide.
Suidwes van die eiland Texel lê die sandplaat Noorderhaaks (ook Razende Bol genoem) met 'n oppervlak van 7 km², wat ook aan die munisipaliteit behoort.
Die eiland se hoogste punt is 15 m hoog.
Plekke
wysigDorpies:
|
|
Gehuggies:
|
|
|
Naburige munisipaliteite
wysigVlieland (FR) | ||
Harlingen (FR) | ||
Den Helder | Hollands Kroon |
Verwysings
wysig- ↑ Tessels is 'n Wes-Friese streektaal.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Plaatsengids (beskrywing)
- AlleCijfers (statistiek)