Wes-Friese Eilande
Die Wes-Friese Eilande (Nederlands: Nederlandse Waddeneilanden, Fries: Nederlânske Waadeilannen) behoort aan die Nederlandse Waddesee-eilande. Hulle lê tussen die Noordsee in die weste en die Eems-rivier in die ooste.
Daar is 16 eilande/sandplate, wat altyd droog bly:
Wes-Friese Eilande | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Naam | Eiland / sandplaat |
Bewoon | Oppervlak [1][2] (km²) |
Inwoners (2022) |
Hoogste punt |
Munisipaliteit | Provinsie |
Ameland | eiland | ja | 59,11 | 3 755 | 24 m | Ameland | Friesland |
Engelschhoek | sandplaat | nee | 0,10 | Terschelling | Friesland | ||
Engelsmanplaat | sandplaat | nee | 0,01 | Noardeast-Fryslân | Friesland | ||
Griend | eiland | nee | 0,50 | Terschelling | Friesland | ||
Noorderhaaks / Razende Bol |
sandplaat | nee | 7,00 | Texel | Noord-Holland | ||
Richel | sandplaat | nee | 0,30 | Vlieland | Friesland | ||
Rif | sandplaat | nee | 0,90 | Noardeast-Fryslân | Friesland | ||
Robbenbank | sandplaat | nee | 0,50 | Terschelling | Friesland | ||
Rottumeroog | eiland | nee | 2,25 | Het Hogeland | Groningen | ||
Rottumerplaat | eiland | nee | 6,50 | Het Hogeland | Groningen | ||
Schiermonnikoog | eiland | ja | 40,76 | 944 | 20 m | Schiermonnikoog | Friesland |
Simonszand | sandplaat | nee | 0,84 | Het Hogeland | Groningen | ||
Terschelling | eiland | ja | 84,16 | 4 964 | 31 m | Terschelling | Friesland |
Texel | eiland | ja | 155,00 | 13 690 | 15 m | Texel | Noord-Holland |
Vlieland | eiland | ja | 38,85 | 1 196 | 45 m | Vlieland | Friesland |
Zuiderduin(tjes) | sandplaat | nee | 0,40 | Het Hogeland | Groningen | ||
Totaal | 397,18 | 24 549 | |||||
Digtheid | 62 |
Verwysings
wysig- ↑ Oppervlak by hoogwater.
- ↑ "Waddenzee.nl (vir onbewoon)". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2022. Besoek op 5 Mei 2022.
Eksterne skakels
wysig- Kaart van die Wes-Friese Eilande, OpenStreetMap
- Onbewoonde eilanden en Zandplaten in het Waddengebied, WaddenZee.nl