Thereianthus bracteolatus

plantspesie

Thereianthus bracteolatus is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Kaapse Skiereiland, ooswaarts oor die Hottentots-Hollandberge, Kogelberg tot by die kusberge by Bredasdorp voor. Die plant het van sy habitat verloor in die Kaapse Skiereiland maar die res is veilig in die Tafelberg Nasionale Park. Sommige subpopulasies tussen Kleinmond en Bredasdorp word bedreig deur indringerplante.

Thereianthus bracteolatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
T. bracteolatus
Binomiale naam
Thereianthus bracteolatus
(Lam.) G.J.Lewis, (1941)
Sinonieme
  • Beilia spicata var. triticea (Thunb.) Kuntze
  • Beilia triticea (Thunb.) Eckl.
  • Gladiolus bracteolatus Lam.
  • Gladiolus punctatus (Andrews) Roem. & Schult.
  • Gladiolus subulatus Vahl
  • Gladiolus triticeus Thunb.
  • Ixia punctata Andrews
  • Micranthus triticeus (Thunb.) Heynh.
  • Watsonia punctata (Andrews) Ker Gawl.
  • Watsonia punctata var. triticea (Thunb.) Baker
  • Watsonia subulata Klatt
  • Watsonia triticea (Thunb.) Spreng.

Bronne

wysig