Thereianthus intermedius

plantspesie

Thereianthus intermedius is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Thereianthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by Koue Bokkeveld en boonste Olifantsriviervallei voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1760 km² en groei in bergagtige gedeeltes.

Thereianthus intermedius
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
T. intermedius
Binomiale naam
Thereianthus intermedius
J.C.Manning & Goldblatt, (2011)
Sinonieme
  • Thereianthus lapeyrouseoides var. elatior G.J.Lewis

Bronne

wysig