Thomas Graham
Sir Thomas Lynedoch Graham (gebore op 1860 op Grahamstown – 8 Mei 1940 in Kaapstad) was 'n Suid-Afrikaanse tennisspeler, politikus en advokaat. Hy was die waarnemende eerste minister van die Kaapkolonie van Junie tot Augustus 1902.
Thomas Lyndeoch Graham | |
Eerste Minister van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn Junie 1902 – Augustus 1902 | |
Monarg | Edward VII |
---|---|
Goewerneur | Walter Hely-Hutchinson |
Voorafgegaan deur | Gordon Sprigg |
Opgevolg deur | Gordon Sprigg |
Hoofsekretaris van die Britse Ryk
| |
Ampstermyn 1900 – 1902 | |
Prokureur-generaal van die Kaapkolonie
| |
Ampstermyn Januarie 1902 – Junie 1900 | |
Eerste minister | Gordon Sprigg |
Parlement van Kaapkolonie
| |
Ampstermyn 1904 – 1908 | |
Regter-president van die Oostelike Distrikte se Plaaslike Afdeling van die Hooggeregshof van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 1913 – 1937 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1860 Grahamstad, Kaapkolonie |
Sterf | 1940 Kaapprovinsie |
Politieke party | Progressiewe Party |
Alma mater | St. Andrew-kollege Clare-Kollege, Cambridge |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |