Tlaxcala
Tlaxcala (uitgespreek [tɬa(k)sˈkala]) is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm.
- Hoofstad: Tlaxcala de Xicohténcatl
- Grootste stad: San Pablo del Monte
- Oppervlakte: 3 991 km²
- Bevolking: 1 342 977 (2020 sensus)
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Tlaxcala ("Vrye en onafhanklike staat van Tlaxcala") | |||||
Leuse: Cuna de la Nación ("Wieg van die Nasie") | |||||
Volkslied: Himno a Tlaxcala ("Volkslied van Tlaxcala") | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Tlaxcala de Xicohténcat | ||||
Grootste stad | San Pablo del Monte | ||||
Munisipaliteite | 60 | ||||
Oppervlakte | 3 991 km²[1] (31ste) | ||||
Hoogste punt | Malintzin (4 420 m[2]) | ||||
Bevolking (2020) - Totaal - Digtheid |
1 342 977[3] (28ste) 334.4 inw./km² (3de) | ||||
Demoniem | Tlaxcalteca | ||||
Goewerneur | Lorena Cuéllar Cisneros (MORENA) | ||||
Senators[4] | José Antonio Álvarez Lima (MORENA) Ana Lilia Rivera Rivera(MORENA) Minerva Hernández Ramos(PAN) | ||||
Stigting | 9 Desember 1856[5] (22ste) | ||||
MOI (2010) | 0,808 – hoog (23ste) | ||||
BBP (KKP) (2010) - Totaal - Per capita |
3 601 104,70 VSA-$[6] 3 078 VSA-$ | ||||
Tydsone - Somertyd |
CST (UTC−6) CDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 90 | ||||
ISO 3166-2 | MX-TLA | ||||
Amptelike webwerf | tlaxcala.gob.mx |
Verwysings
wysig- ↑ "Resumen" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2011. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Relieve" (in Spaans). Cuentame INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2011. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Mexico en Cifras" (in Spaans). INEGI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Senadores por Tlaxcala LXI Legislatura" (in Spaans). Senado de la República. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Desember 2003. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Portal Gobierno del Estado de Tlaxcala" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2010. Besoek op 24 Julie 2012.
- ↑ "Reporte: Jueves 3 de Junio del 2010. Cierre del peso mexicano" (in Spaans). www.pesomexicano.com.mx. Besoek op 24 Julie 2012.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Tlaxcala. |
- (es) Amptelike webwerf