Maak hoofkeuseskerm oop

Tonderai Chavhanga (* 24 Desember 1983, Masvingo) is 'n Springbokrugbyspeler wat tans die rekord hou vir die meeste toetsdrieë in een toets, naamlik ses.

Tonderai Chavhanga Sportportaal
Volle naam Tonderai Chavhanga
Geboortedatum 24 Desember 1983 (1983-12-24) (35 jaar oud)
Geboorteplek Masvingo, Zimbabwe
Lengte 184 cm
Gewig 86 kg
Skool Prince Edward High, Harare
Universiteit Universiteit van die Vrystaat
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Springbokno. 768
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2013 Newport Gwent Dragons 28 (50)
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2005-09
2010–2011
2013
2014–
Westelike Provinsie
Goue Leeus
Vrystaat Cheetahs
Natalse Haaie
39
8
0
11
(70)
(5)
(0)
(5)
korrek soos op 12 Oktober 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2004-09
2010–2011
2014–
Stormers
Lions
Sharks
35
11
5
(70)
(10)
(5)
korrek soos op 12 Oktober 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2005–2008 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 4 (30)

Eksterne skakelWysig